TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
SKOONHEID - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  Oogrome
Hi, ek is 26 jaar oud en wil graag weet watter oogroom (maak) die beste waarde vir geld is. dit is moeilik om by 'n winkel 'n objektiewe antwoord te kry, want elke verkoopsdame dink hare is die beste. my vel is baie lig en droog, en ek is geneig om donker kringe te kry. my velsorgreeks bestaan uit matis en clinique. dankie vir jou hulp en 'n wonderlike tydskrif. Jeanie

Antwoord: Daar is so baie oogrome om van te kies. As jy reeds Matis en Clinique gebruik, stel ek voor dat jy een van die twee huise se oogrome probeer. Dit is beide goeie huise. Vra die konsultant om iets aan te beveel wat by jou ouderdom en jou velsorgbehoeftes pas.
POS 'N NUWE BOODSKAP
Het jy enige SKOONHEID vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
Jou naam:
Jou e-pos adres:
Die onderwerp:
Die boodskap:
  

ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
Home
FREE Newsletter
Competitions
Love & Sex
Books & Astrology
Fashion & Beauty
Careers & Money
Pregnancy & Parenting
Wellness
Home & Away
TV & Gossip
Chat & Win!
Competitions
Book Club
Horoscopes
Soapies
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising