TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
SKOONHEID - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  Probleem vel
Hallo Christine,

My naam is Mila en ek wil graag weet of jy my kan help met my dilema. Ek is oorsee met werk en is tans in Taiwon en sal nog vir 10 maande hier wees. Die humiditeit is vreeslik en dit is ongelooflik warm weens dit nou somer is hier by ons. Met die, sweet n mens meer en my vel is nou nie meer n kombinasie van normaal tot droog nie, maar eerder normaal tot sensitief met n baie meer oliregie T strook. Ek kry nou miniaal puisies wat ek nooit van tevore gehad het nie en ek het nooit, ook as tiener, glad nie n probleem vel gehad nie. Ek kry ook soms n ligte rooi uitslag langs en onder my neus en dik lyk soms soos klein water blasies. Help asb. Wat kan ek doen. Velprodukte is nie volop nie en as 'n mens iets kry is dit verskriklik duur. Dankie, ek wag om van jou te hoor.

Antwoord: Die vogtigheid het beslis 'n uitwerking op jou vel. Ek weet nie hoe lank jy al daar is nie, maar jou vel sal wel later by die humiditeit aanpas. Sorg dat jou vel skoon is en hou jou velsorgroetiene baie basies (seep, verfrisser en 'n ligte vogroom). Probeer om nie eers onderlaag te dra nie. Ek stel voor jy soek vir 'n produk soos RoC of Neutrogena. Was jou gesig met 'n gesigseep of skuimreiniger was wat help om die olierigheid te absorbeer. Wat van die internet? Kan jy dalk iets bestel? Kan jou familie dalk vir jou iets pos?

POS 'N NUWE BOODSKAP
Het jy enige SKOONHEID vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
Jou naam:
Jou e-pos adres:
Die onderwerp:
Die boodskap:
  

ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
Home
FREE Newsletter
Competitions
Love & Sex
Books & Astrology
Fashion & Beauty
Careers & Money
Pregnancy & Parenting
Wellness
Home & Away
TV & Gossip
Chat & Win!
Competitions
Book Club
Horoscopes
Soapies
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising