|
|
|
|
SKOONHEID - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: Fyn are
Ek het fyn rooi aartjies op my wange wat kan ek gebruik om dit weg te vat? Ek sit nou en dan 'n onderlaag van Revlon aan dan steek dit weg, maar ek wil dit graag laat verdwyn. Help asb.
Dankie
Antwoord: Laser word vandag gebruik om rooi aartjies te verwyder. Kontak Laserderm by (011) 783 3110 vir meer inligting. |
|
|
|
|
Het jy enige SKOONHEID vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|