TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
SKOONHEID - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  Wimpers
Om my gesig te grimmer, sit ek eers onderlaag aan, daarna doen ek my o?n heel laaste my wimpers met maskara, met die gevolg is dat die maskara swart maak teen my oog area. Kan ek waterdigte maskara gebruik? Sal dit die probleem oplos?

Antwoord: Jy wend jou grimering in die regte volgorde aan. Maskara word meestal laaste aangeborsel. Jy kan egter keer dat die maskara op die vel afsmeer deur die volgende te doen. Klad eerstens die maskaraborseltjie op 'n sneesdoekie voordat jy die aanwend. Dit help om van oortollige maskara ontslae te raak. Vee dan, nadat jy dit aangewend het, liggies met 'n snesie oor die wimpers om oortollige maskara af te vee. Net een vegie per oog is nodig. Dit sal ook help om net die maskara aan die boonste wimpers te borsel. Dit is veral die maskara aan die onderste wimpers wat op die vel afsmeer. Waterdigte maskara kan ook op die vel smeer. So dit maak nie saak watter tipe maskara jy gebruik nie.
POS 'N NUWE BOODSKAP
Het jy enige SKOONHEID vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
Jou naam:
Jou e-pos adres:
Die onderwerp:
Die boodskap:
  

ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
Home
FREE Newsletter
Competitions
Love & Sex
Books & Astrology
Fashion & Beauty
Careers & Money
Pregnancy & Parenting
Wellness
Home & Away
TV & Gossip
Chat & Win!
Competitions
Book Club
Horoscopes
Soapies
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising