TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
SKOONHEID - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  Velsorgprodukte gedurende swangerskap.
Ek is 29 en tans swanger. Ek het 'n groot probleem wat my vel aanbetref (Veral die kengedeelte). Tans kan ek niks op my vel gebruik behalwe om my gesig te was met seep nie en dit droog my vel verskriklik uit. Ek slaan van alles uit en is al moedeloos. Is daar enige produkte wat ek kan gebruik. Die onderlaag wat ek ook tans gebruik is Revlon se Age Defying makeup en dit help ook glad nie om die droogheid weg te steek nie. Het ook 'n probleem met swartkoppies.

Antwoord: Hormoonskommelinge is verantwoordelik vir jou velprobleme op die oomblik. Dit klink vir my of jy sal kan baat by 'n besoek aan die skoonheidsalon.

Jou vel is droog en omdat jy geen vogrome gebruik nie, vererger dit die olieproduksie wat weer tot die vorming van swartkoppies lei. 'n Hipo-allergeniese produk wat nie die porie?al verstop nie, soos RoC of Neutrogena, sal baie help. Vra die verkoopskonsultant of skoonheidsterapeut vir raad voordat jy koop. Jy kan selfs by jou apteker vir hulp aanklop. Daar is kosmeseutiese produkte wat spesiaal vir probleem soos joune geformuleer is.

POS 'N NUWE BOODSKAP
Het jy enige SKOONHEID vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
Jou naam:
Jou e-pos adres:
Die onderwerp:
Die boodskap:
  

ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
Home
FREE Newsletter
Competitions
Love & Sex
Books & Astrology
Fashion & Beauty
Careers & Money
Pregnancy & Parenting
Wellness
Home & Away
TV & Gossip
Chat & Win!
Competitions
Book Club
Horoscopes
Soapies
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising