|
|
|
|
SKOONHEID - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: Gesig en vaseline
Hoekom se baie van die ouer mense hulle glo net in vaseline vir die gesig om die vel mooi te hou, maar baie van die skoonheids huise se glad nie vaseline op die gesig. doen dit iets vir 'n vel of nie.
Antwoord: Nee wat, petroleumjellie doen niks vir die vel anders as om dit met 'n lagie olierigheid af te se?nie.Vandag se nuwe generasie vogrome is gevorderd en so geformuleer om die vel nie net te bevog nie, maar ook van voedingstowwe te voorsien en selfs die produksie van kollageen en elastien te stimuleer. Jou vogroom moet fyn genoeg wees om die vel te kan binnedring.
|
|
|
|
|
Het jy enige SKOONHEID vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|