|
|
|
|
SKOONHEID - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: Werk onderhoud
Hoe kan ek my vel op sy beste laat lyk vir 'n werksonderhoud? Hoe lank voor die tyd moet ek 'n facial doen?
Antwoord: Gebruik 'n serum of masker wat die vel dadleik varser laat lyk. 'n Gesigsbehandeling kort voor die onderhoud is gevaarlik aangesine die behandleing dikwels die vel stimuleer en dalk knopies mag veroorsaak.
|
|
|
|
|
Het jy enige SKOONHEID vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|