|
|
|
|
SKOONHEID - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: Hare wat frizz
Ek het lang dik hare. My hare staan baie dik en frizz
Vreeslik met die geringste beweging. Wat is die maklikste en vinnigste manier om my hare te beheer. Blow-dry is nie vir my nie. Ek hou van die natuurlike kink in my hare en wil dit nie prysgee nie.
Antwoord: Natuurlike krulle is pragtig. Gebruik 'n anti-frizz serum soos di?an Joshua Galvin (beskikbaar by Clicks) om jou "frizz" te tem. Dit word aan dro?are gesmeer en maak die hare meer beheerbaar. Probeer om nie jou opknapper heeltemal af te spoel nadat jy jou hare gewas het nie. Dit maak die hare ook meer beheerbaar.
|
|
|
|
|
Het jy enige SKOONHEID vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|