Karel van der Molen

Careers

Careers Karel van der Molen

Karel is an admitted attorney and a Master Human Resource Practitioner and Registered Mentor with the South African Board for People Practice, having obtained completed various qualifications in law, human resource management and financial services. Read more

Recent Questions
QUESTION

kan n werkgewer n kontrak op n maandelikse manier hernu siende dat die n gespesiliseerde werk is health care werkers verpleegster en dan sommer net nie laat weet die kontrak het beeindig nie of dit net nie hernu nie

 
 
ANSWER

Hierdie is ‘n baie belangrike vraag en een wat sy kop van tyd tot tyd uitsteek – en ek is seker dat dat verskeie lesers van die Women24 Careers-webblad hierin sal belangstel weens die feit dat die hele kwessie van tydelike kontrakte tans soveel media-aandag trek. Daar is ook heelwat inligting wat behulpsaam sou gewees het om hierdie antwoord meer breedvoerig te maak, maar hier is vir eers ‘n brokkie of twee.

Die antwoord op hierdie vraag lê eintlik in die bewoording van die kontrak wat jy en die werkgewer onderteken het. Ek is seker dat êrens in die kontrak sê dit iets oor die feit dat daar geen verwagtinge oor die werknemer/werkgewer verhouding aan die kant van beide partye geskep word nie. Daar is ook heel moontlik (en hopelik) ‘n paragraaf wat die proses uitstippel wat gevolg moet word om vir jou te laat weet dat die kontrak hernu or nie hernu sal word nie.

Ek wil dus voorstel dat jy met jou bestuurder of die menslike hulpbron departement gesels en uitsluitsel verkry rondom jou posisie. Die ideale situasie sou wees dat jou kontrakperiode langer as net een maand op ‘n slag is en ook dat hulle jou vroegtydig laat weet wat die situasie in die volgende periode gaan wees. Dit sal jou dan geleentheid gee om verdere planne te maak.

Soos jy van my antwoord sal agterkom is daar verskeie aspekte waarna gekyk moet word – stuur nog ‘n vraag na die webblad indien ek jou van enige verdere inligting of advies kan voorsien..

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Add your comment
Comment 0 characters remaining
We reserve the right to maintain the quality of the discourse on the comments board as much as we can.
By posting comments you agree to our Terms & Conditions.
Aquarius
Aquarius

You could feel touchy about your reputation at work today. If someone has let something slip that...read more

Bring You Down
Bring You Down

When do you feel like the world is working to bring you down? ...read more

Scandal! 10 – 20 June

Gloria’s curiosity is piqued by the photo of Kila and Mmadika, Lindiwe bares her feelings to Mbuyi,...read more

There are new stories on the homepage. Click here to see them.