Bride24 Experts

Question

Posted by: Anneline | 2009/08/06

Q.

troukaartjie bewoording

Hello :-) Help asb! Ek trou 12 September 2009, Ja dis reg, oor 'n maand! Ek google my oor 'n mik op soek na Afrikaanse bewoording vir my Huweliks uitnodigings en ook 'n oulike rympie waar ons vra vir 'n geldjie in stede van 'n geskenkie... Dankie Anneline

Expert's Reply

A.

Aleit Aleit
- 2009/08/29

Hi

Sien woorde, onder met die komplimente van Elsje Designs.

Ek gaan dit ook vir u epos.

Afrikaanse Bewoording

Ons nooi julle om in die vreugde van ons liefde vir mekaar te deel, wanneer ons trou, op Saterdag

Na baie meditering en baie sagte oorreding het bruidegom gevra en bruid gese..JA U word hartlik uitgenooi om in ons vreugde te kom deel....
bruid
dogter van ....
met
bruidegom seun van....

Omdat julle vriendskap en liefde so deel is van ons lewens, nooi ons julle graag na die huweliksbevestiging van ons dogter,
Bruid en Bruidegom
Seun van ...
Datum, tyd, plek
Laat weet ons asseblief so gou moontlik

Ons het(datum) gekies as die begin van ons lewenspad saam. Kom deel in ons en ons ouers
(bruidspaar)
se vreugde waneer hierdie spesiale oomblik verewig word in die.........
om... vriendelike groete
Aneke en Marius

Ons nooi julle hartlik uit na die viering van ons huweliksdag
op dag, datum ens
Op hiedie dag sal ons verbind word aan mekaar ons wat saam met mekaar kan lag, lewe,droom en bowenal mekaar lief het
Ons het dag, datum, gekies as die begin van ons lewenspad saam.
Kom deel in ons vreugde wanneer hierdie spesiale oomblik verewig word in die plek, tyd, datum

Ouers se name nooi u uit na die huweliksbevestiging van hul dogter
Bruid met Bruidegom
seun van ?

www.aleit.co.za | All photos are from previous weddings coordinated by The Aleit Group. All photos ? 2007 The Aleit Group.

Kom deel in die vreugde van die huweliksbevestiging van
bruid
dogter van ?, met
bruidegom seun van
Datum, tyd plek
Antwoord asseblief voor ?
Ons nooi julle na ons troue op
Dag, datum, tyd in die ? en daarna vir die onthaal by...
Bruid en Bruidegom
Antwoord asseblief dadelik:
Hiermee 'n vriendelike uitnodiging na die huwelik van
Bruid en Bruidegom
op datum, tyd, plek
U word vriendelik uitgenooi na die huweliksbevestiging van
Bruid, dogter van ?
Bruidegom, seun van ?
op dag, datum, tyd
Huwelikseremonie en onthaal te ?
Bevestig asseblief telefonies voor datum:

Julle vriendskap en liefde is so deel van ons lewens dus nooi ons,
Bruid & Bruidegom saam met ons ouers, julle om te deel in die begin van ons lewe saam.
www.aleit.co.za | All photos are from previous weddings coordinated by The Aleit Group.
All photos ? 2007 The Aleit Group.

Liewe familie en vriende
U word hartlik uitgenooi om te deel in ons huweliksbevestiging
Bruid & Bruidegom
Die Seremonie en Onthaal vind plaas op dag, datum, tyd, ens
Bevestig asb telefonies voor ?

Dit is die oomblik om ons bindende liefde te vier.
Saam met ons ouers nooi ons?

In vreugdevolle afwagting van ons huwelik op?
Nooi ons ? met ons die viering van ons liefde te deel.

? nooi julle om ?n dag van geluk te deel wanneer ons ons huweliksbeloftes maak en God vra vir sy se?as ons ?n nuwe lewe saam begin.

Kom juig, sing en dans

Lag vol liefde

As ons ons lewens saamsnoer.

Ons nooi jou om te deel
In die viering van ons besondere liefde Tussen?

it is met vreugde dat ons ? julle nooi om in die viering van ons liefde te deel. www.aleit.co.za | All photos are from previous weddings coordinated by The Aleit Group. All photos ? 2007 The Aleit Group.
Met harte vol vreugde, vra ons julle om teenwoordig te wees
By die seremonie wat ? en ? saambind.

Vir alles is daar ?n seisoen,
?n tyd en ?n doel,
Omdat julle (ons) lewens gedeel het,
Met jul vriendskap en liefde
Nooi ons julle graag om te deel
In 'n vreugdevolle feesviering.

Liefde vul ?n leeftyd
En 'n leeftyd begin hierdie uur
Wanneer die twee van ons ?
'n nuwe lewe saam begin.
Ons nooi julle om te deel in hierdie dag van geluk.

Kom vier saam met
ons fees wanneer
Bruid en Bruidegom
in die huwelik gese?
word op ?

Vier asseblief saam met ons
Die varsheid van nuwe lewe en liefde

Elke uur, elke dag, elke jaar
Groei ons as twee, maar tog as een
Ons groei apart, maar wel ook saam
In die vorming van ?n ewige liefde
Nooi julle met vreugde na die huweliksviering van ?
www.aleit.co.za | All photos are from previous weddings coordinated by The Aleit Group.
All photos ? 2007 The Aleit Group.

Kom saam vir 'n dag weg van die gewoel en deel in ons geluk

As ons ons huwelik vier met familie en vriende ? nooi jou om hierin te deel as hul families saamgesnoor word deur die huwelik van hul kinders

Jul teenwoordigheid sal die sirkel van familie, vriende en geloof (of hoop) voltooi

vandag trou ek
met my beste maat,
die een saam met wie ek lag,
saam met wie ek droom,
vir wie ek lewe...
Bevestig asseblief voor
? of u hierdie spesiale dag
met ons kan deel.

'n Viering van die liefde
...omring van almal wat ons die liefste het in die w?ld.

'n uitnodiging na ?n troue langs die see ek sal jou ?n laan langs die see plavei waar die meeue jou verstand oor die einders lei en ons asems saam in die skemer versny as jy kan, as jy sal, as jy saam wil met my.
Ek het jou liewer as wind of die water,
Liewer as suiwer sonlig en see;
Ek het jou lief
Met die wonderkrag wat die hart van ?n mens aan mens kan gee.
WEG Louw

Vandag trou ek met my beste maat,
Die een saam met wie ek lag, saam met wie ek droom,
Vir wie ek lewe.


The information provided does not constitute a professional diagnosis of your problem. You should consult a health care practitioner, lawyer or other appropriate professional for formal advice. Women24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Sorry, your comment could not be posted. Please try again later!.

Reply to

There are new stories on the homepage. Click here to see them.