Bride24 Experts

Question

Posted by: PETRO LOURENS | 2012-01-30

Q.

TOESPRAAK

Help my asb met idees wat ek kan gebruik in my toespraak/gelukwense met my oudste broer se 60ste verjaarsdag. Ek is sso bang ek praat oor sinlose ipv belangrike dinge. Ek weet jul ken hom nie maar miskien kan jul my net 'n paar belangrike punte noem om te onthou. Hy is so spesiaal vir ons gesin en ek wil graag 'n goeie boodskap/gelukwense vir hom bring. Dankie Petro

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Sorry, your comment could not be posted. Please try again later!.

Reply to

There are new stories on the homepage. Click here to see them.