Bride24 Experts

Question

Posted by: WILNA | 2010/01/07

Q.

FOTO'S VAN TROU ROKKE

HET JUL DALK ENIGE FOTO'S VAN VERSKILLENDE TROU ROKKE VIR GROOT OF KLEIN EK WIL GRAAG DAARNA KYK

Expert's Reply

A.

Pam Black Pam Black
- 2010/03/01

Beste Wilna As jy in die Wes-Kaap woon wil ek jou nooi om ons by Celebration House te besoek waar jy rokke van ons voorste Rokontwerpers gratis kan kom aanpas. Celebration House is 'n unieke uitstalsentrum wat gratis inligting en advies aan die publiek bied. Ons is oop Ma.tot Vry: 9vm-4nm en Sa: 9.30vm - 2nm. Daar is geen toegansfooie nie. Andersins kan jy ons webruimte by www.celebrationhouse.co.za besoek. Klik op die afdeling, 'Wedding Wear', waar jy baie foto's van trourokke van vele Rokontwerpers kan besigtig. Skakel ons gerus by 021-674-7350 vir enige verdere navrae. Groete Pam


The information provided does not constitute a professional diagnosis of your problem. You should consult a health care practitioner, lawyer or other appropriate professional for formal advice. Women24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Sorry, your comment could not be posted. Please try again later!.

Reply to

There are new stories on the homepage. Click here to see them.