Ms Pettigrew
Ms. Pettigrew is an etiquette expert specializing in weddings. Read more
Recent Questions
QUESTION
Dankie Vader ek kon die antwoord vind vir 10de huweliksherdenking op internet as volg: "Tin of aluminium is die tradisionele simbool vir die 10de huweliksherdenking. Die moderne geskenk of tema is die diamant. "
Waar kan ek 'n volledige lys bekom?
ANSWER
Hallo Julia.
Probeer
http://marriage.about.com/cs/anniversaries/a/wedannivideas.htm
Sterkte.