Aleit
Need help planning your wedding? Ask Aleit, the founder of South Africa's premier wedding and events coordination consultancy...
Read more
Recent Questions
QUESTION
Beste Aleit,
Ek kort dringend jou hulp.
Ek wil graag my strooimeisies se name in die kerkprogram sit, maar my verloofde se suster is sy "strooijonker" en ek kan dit tog nie so skryf nie. Ek sien die Engelse gebruik die term "honor attendants", wat sal die Afrikaans daarvoor wees?
Baie dankie!
ANSWER
Hello! Die beste in hierdie geval is om die bruid en bruidegom se strooimeisies se name saam te lys onder "Gevolg" op die kerkprogram. Groete, Aleit