Aleit
Need help planning your wedding? Ask Aleit, the founder of South Africa's premier wedding and events coordination consultancy...
Read more
Recent Questions
QUESTION
Hi, kan jy dalk help met voorbeelde vir bewoording en uitleg van die kerkprogram, tafelplan en uitnodigings in Afrikaans asb.
Dan soek ek ook voorbeelde van "cup cakes" (as troukoek). Het bietjie probeer kyk op net, maar kry nie baie vir troues nie (dalk kyk ek op die verkeerde plekke)
ANSWER
Our expert is yet to answer this question, please check back soon.